Die dieet kan op 3 verskillende maniere aangekoop word jy kan kies watter opsie vir jou die beste gaan werk. Ek verkies die inspuitings maar vir die mense wat bang is vir inspuitings is daar gelukkig n oplossing. Al die opsies doen presies dieselfde. Hier volg die opsies:

1. Inspuitings + Pille + Dieet Boek


  • 5 weke pakket R1100 (btw ingesluit) (10kg of minder)
  • 10 weke pakket R1800 (btw ingesluit) (10kg -18kg)
  • 15 weke pakket R2400 (btw ingesluit) (18kg - 22kg)
  • 20 weke pakket R2900 (btw ingesluit) (20kg of meer)

Die hoeveelheid kilogramme wat jy verloor verskil van mens tot mens. Dis net gemiddeld. Die inspuiting is baie maklik en glad nie seer nie. Die naald is baie dun jy voel dit skaars. Jy spuit jouself op jou maag onder jou naaltjie. Jy druk jou maag velle bymekaar met jou een hand en met die ander hand spuit jy jouself in. Jy druk so hard DAT jy glad nie die naald voel ingaan nie. Spuit jouself 1 keer per week. En drink een van elke soort pil elke dag. Alle aanwysings is in die dieet Boek.


2. Pille + Dieet Boek


  • 1 Maand pakket R900 (btw ingesluit) (10kg of minder)
  • 2 Maande pakket R1350 (btw ingesluit) (10kg -18kg)
  • 3 Maande pakket R1700 (btw ingesluit) (18kg - 22kg)

Die hoeveelheid kilogramme wat jy verloor verskil van mens tot mens. Dis net gemiddeld Jy drink een van elke soort pil voor ontbyt. Elke dag.


3. Plakkers (patch) + Dieet Boek


  • 1 Maand pakket R1000 (btw ingesluit) (10kg of minder)
  • 2 Maande pakket R1550 (btw ingesluit) (10kg -18kg)
  • 3 Maande pakket R2000 (btw ingesluit) (18kg - 22kg)

Die hoeveelheid kilogramme wat jy verloor verskil van mens tot mens. Dis net gemiddeld Drink een van elke soort pil in die oggend en plak twee keer per week n plakker agter jou oor vir 8 ure. Jy kan dit agter jou oor plak voor jy gaan slaap en in die oggend afhaal.


4. Booster Pakket


(PILLE + INSPUITINGS + PLAKKER + DIEET BOEK)

  • 5 WEKE BOOSTER PAKKET R1800 (btw ingesluit)
  • 10 WEKE BOOSTER PAKKET R2400 (btw ingesluit)
  • 15 WEKE BOOSTER PAKKET R3000 (btw ingesluit)
  • 20 WEKE BOOSTER PAKKET R3500 (btw ingesluit)

Jy kry die volgende:

  • Inspuitings
  • Plakkers
  • Pille
So jy gebruik alles saam.
  • Spuit jouself op n maandag en drink jou 3 pilletjies. Vetverbrander, multi vit en foliensuur.
  • Dinsdag: drink een van elke soort pilletjie en plak die plakker agter jou oor voor jy gaan slaap.
  • Woensdag: Haal die plakker agter jou oor af sodra jy opstaan. Drink weer een van elke soort pilletjie.
  • Donderdag: Drink een van elke soort pilletjie en plak weer die plakker agter jou oor voor jy gaan slaap.
  • Vrydag: Haal die plakker af sodra jy opstaan en drink 1 van elke soort pilletjie.
  • Saterdag en sondag: drink een van elke soort pilletjie.
Herhaal weer.


Posgeld R200

DIEET BOEK


Die dieet Boek bestaan uit alle inligting wat u nodig het vir die dieet. Verduidelik presies wat jy moet doen. En hoe dit werk. Die Boek sĂȘ presies vir jou wat is jou Toelaatbare kosse en dan jou NIE toelaatbare kosse. Dan is daar n maand se eetplan net om jou n idee te gee hoe dit werk. Jy hoef nie die eetplan te volg nie solank jy jou toelaatbare kosse EET. Daar is ook lekker resepte in die Boek. Van voorgereg tot nagereg, drankies en snacks. Sodra ek 'n bewys van betaling ontvang bestel ek jou voorraad en dan pos ek dit so gou moontlik, en stuur dan vir jou die tracking nr. Laat weet maar as jy belangstel en glo my dis die moeite werd ek het al soveel dieete probeer en hierdie een is die enigste een waarop ek al verloor het.

Stel jy belang? Dan kliek op die Bestel Vorm knoppie en laai jou bestel form af:

(Die vorm kan ingevul word op jou rekenaar of selfoon as jy die Adobe Reader program of app het)

Google Play Store
Download vir Rekenaar